Die nuwe generasie

Die oue is verby. Die nuwe het gekom. ‘n Generasie vry van die verlede. ‘n Generasie wat veg vir geregtigheid. 

‘n Hartseer oomblik

‘n Hartseer oomblik

‘n Hartseer oomblik Gedagtes: TSWANE Deur: Johann van Staden 5 Mei 2019 Ek het vanoggend vroeg deur die stad gery, en ‘n hartseer weemoed het deur my gespoel. Wat selfs ‘n paar jaar gelede nog ‘n inherente trots gehad en vertoon het, het ‘hulle’ vernietig en verwoes...