Water en wange

Water en wange

Water en wange Gedig:Deur: Snyman Rijkloff8 Augustus 2019 Water en wange maar dit was gister se belange vandag nie eens die verlange want soet is die vryheid en kleurvol die gesondheid van nuwe lewe, en nuwe lig met helder, kleurvol drome, duidelik in sig Kategorieë...
Die blou-oog kind

Die blou-oog kind

Die blou-oog kind Gedig:Deur: Snyman Rijkloff20 Oktober 2018 Vreugdevolle helder blou oëGlansend komplimentêrTot haar sagte kinderlike wit velAgt jaar jonk met ‘n prag wip-neusieEn dimpels om daardie ywerige mondWit wit haar handjiesWit wit haar voetjiesVerstaan jy?...
Plaas en siel

Plaas en siel

Plaas en siel Gedig:Deur: Snyman Rijkloff15 Oktober 2018 aasvoëlvlerkdonker skadu oor die blomProtea blom wat bloeiReiger waar is jy?bring steeds De Goede Hoopaasvoëlvlerk sweef oor onsswart sataniese oëin moord en plaas en sieldonker duiwelbloed spat en water kookvir...
Springbok

Springbok

Springbok Gedig:Deur: Snyman Rijkloff28 Oktober 2018 die springbok sloeggrond rooi van bloedhiënas laggend alomblond haar Afrikaner-hartverskeur en vertrapdog vlerk van die Allerhoogstefyn wit vereoor haar fyn wit gesigwit gesig van pyn en smartgrond rooi van...