Water en wange

Water en wange

Water en wange Gedig:Deur: Snyman Rijkloff8 Augustus 2019 Water en wange maar dit was gister se belange vandag nie eens die verlange want soet is die vryheid en kleurvol die gesondheid van nuwe lewe, en nuwe lig met helder, kleurvol drome, duidelik in sig Kategorieë...
Wit en swart in Suid-Afrika

Wit en swart in Suid-Afrika

Wit en swart in Suid-Afrika Opinie:Deur: Snyman Rijkloff2 Augustus 2019 Ons is blanke mense van Europese afkoms. Ons het Europese waardes en ons strewe na vrede, goedheid en die voortuitgang van die mensdom.   So ook sien ons vandag ‘n nasie (of nasies) van ‘n...
Die Afrikaner

Die Afrikaner

Die Afrikaner Boer van Suid-Afrika Opinie: Deur: Snyman Rijkloff 11 Februarie 2019 Read in English Die Afrikaner is ‘n idee. Die Afrikaner is nie ‘n politieke party of ‘n kerk denominasie nie. Dit is die idee, en die geloof dat ons as blanke, Afrikaans sprekende...
Vir die toekoms van ons land.

Vir die toekoms van ons land.

Vir die toekoms van ons land Gedig: Deur: Snyman Rijkloff 8 Februarie 2019 Al weergalm die absolute haatin ons boere se gesigteAl ego moord en doodteen ons plase se mureons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en vegVir die toekoms van ons land. Al kom die donker...
Interessante tye in Suid Afrika

Interessante tye in Suid Afrika

Interessante tye in Suid Afrika Opinie: Deur: Snyman Rijkloff 5 Februarie 2019 Read in English ‘Goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe en ek sal tuis wees in die huis van die Here.’ Ons Afrikaner Boere leef tans in baie interessante tye. Voor hierdie...