Water en wange

Gedig:
Deur: Snyman Rijkloff
8 Augustus 2019

Water en wange
maar dit was gister se belange
vandag nie eens die verlange
want soet is die vryheid
en kleurvol die gesondheid
van nuwe lewe, en nuwe lig
met helder, kleurvol drome, duidelik in sig

Alle nuwe blog posts gepubliseer word nou op ons Telegram kanaal geplaas. Sluit aan!

En om nie posts te mis nie sluit HIER aan by ons nuusbrief! (Ons gooi jou nie dood met gemors nie net kwaliteit materiaal.)

En moet natuurlik nie FACEBOOK en TWITTER vergeet nie...

En meer op INSTAGRAM!