Vir die toekoms van ons land

Gedig:
Deur: Snyman Rijkloff
8 Februarie 2019

Al weergalm die absolute haat
in ons boere se gesigte
Al ego moord en dood
teen ons plase se mure
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Al kom die donker magte
In ‘n wolk van duisternis
Al sing die bose vyand
Van moord en dood op die plase
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Al kyk ons deur ons vensters
Na die geweld in die strate
Al sien ons kinders die stukkend
Gebuig en verdruk in hierdie land
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Kyk na ons ons kinders, en ons mense
O Here sien ons raak
Ons bloed is in die grond
Wat sal ons doen Here?
Om weer vry te wees?
Die vyand val ons aan van elke moontlike kant
Ons het net vir U, ons God, ons Here, en ons Redder
ons sal nie gaan lê nie, ons al staan en bid en veg
Vir die toekoms van ons land.

Alle nuwe blog posts gepubliseer word nou op ons Telegram kanaal geplaas. Sluit aan!

En om nie posts te mis nie sluit HIER aan by ons nuusbrief! (Ons gooi jou nie dood met gemors nie net kwaliteit materiaal.)

En moet natuurlik nie FACEBOOK en TWITTER vergeet nie...

En meer op INSTAGRAM!